Vlag van Papoea-Nieu-Guinee

Vlag van Papoea-Nieu-Guinee
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 3:4
Goedgekeur 1 Julie 1971[1]
Ontwerp ’n Diagonale tweekleur in swart aan die vlagpaalkant met ’n Suiderkruismotief en rooi aan die wapperkant met ’n geel paradysvoëlmotief.
Ontwerp deur Susan Karike[2]
Wisselvormvlag van Papoea-Nieu-Guinee
Wisselvormvlag van Papoea-Nieu-Guinee
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 3:4
Ontwerp ’n Eenvoudige wit vlag met die nasionale vlag in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Papoea-Nieu-Guinee is op 1 Julie 1971 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n diagonale tweekleur in swart aan die vlagpaalkant met ’n Suiderkruismotief en rooi aan die wapperkant met ’n geel paradysvoëlmotief.

  1. (en) "Papoea-Nieu-Guinee". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2018. Besoek op 15 Mei 2019.
  2. (en) "Papoea-Nieu-Guinese vlae". WorldFlags101. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search